Description
Vreemde dinge gebeur op Kranskop. Soos middernagtelike besoekers in die junior koshuis wat die kleintjies terroriseer, slagysters wat in vrugteboorde gestel word om vrugtediewe af te skrik, onderswysers wat die rottang sommer vir die grap swaai en… rampokkers wat asof uit die niet op die toneel verskyn. Skielik is niks meer dieselfde nie…
Reviews
There are no reviews yet.